JOIN OUR MAILING LIST
Newsletter / Blog


2013-01-07
Read Colette's succes story!


 

@

COLETTE LOST 7 Kg’s and 35.8 cm’s= Weightloss Challenge winner

@

 

My ervaring gedurende die 12 weke WeightLossProgram:

Kyk, ek kan vir bladsye rave oor hoe wonderlik en beindruk ek is met die HerbalLife produkte asook die hele verslangkingsprogram van 12 weke, maar sal dit kort hou. Die program is sooooo maklik om te volg met absoluut geen newe-effekte. Ek voel ek het hope energie met ongelooflike resultate. Met al die hulp en kennis wat ek oor die 12 weke opgebou het oor voeding en al die bydraende faktore voel ek soos 'n ander mens en kyk ek nou ook met gesonder oe na kos in geheel. My gesin eet ook nou gesonder en dit is fantasties om te sien hoe hulle ook daarby baat.

My heel grootste struikelblok van 'n plato met my gewig vir meer as 2 jaar is oorkom en ek is uiteindelik sonder moeite op my ideale gewig. Daar is geen verskoning vir reg eet en gesond eet nie. HerbalLife maak dit so maklik en die bonus is jy is verseker dat jou liggaam al die nodige nutriente inkry. Dit is beslis nou deel van my leefstyf, sonder twyfel.

Dankie Mads, vir jou inspirasie en aanbieding van die program. Jy maak so groot en positiewe verskil in so baie mense se lewens. Keep up the great work!

COLETTE DE BEER

 


Back Back to top